• Anglický jazyk

Wrede Somer

Autor: Kimmie Kriel

*Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het.... Viac o knihe

Na objednávku

23.58 €

bežná cena: 26.20 €

O knihe

*Wrede Somer*: Die jaar is 2016, en die wêreld is op sy kop. Millie Holiday, die internasionale popster wat almal se harte gesteel het, verdwyn sonder 'n spoor. Onthou jy nog waar jy was toe jy die nuus gehoor het? Daai een oomblik wat alles verander het. Die media het hul eie storie, maar jy weet daar is meer aan die saak-baie meer. Pretoria. In die hart van hierdie chaos is Jan Cronje, 'n man met groot drome, en Katinka Kruis, die meisie wat hom lief het. Saam begin hulle 'n avontuur wat dieper en donkerder is as wat enigeen kon verwag. Dit is die ware verhaal agter daardie Wrede Somer, en dit gaan jou laat wonder wat jy regtig weet.

  • Vydavateľstvo: Bettie Brandt Publikasies
  • Rok vydania: 2024
  • Formát: Paperback
  • Rozmer: 216 x 140 mm
  • Jazyk: Anglický jazyk
  • ISBN: 9798227844736

Generuje redakčný systém BUXUS CMS spoločnosti ui42.